Dis die onstuimige tagtigerjare. Bethel Hendrix, haar broers en hulle ma reis deur die land in ‘n Kombi. Hulle leef ‘n nomadiese bestaan en bly net vir ‘n kort ruk in een dorp voor hulle na ‘n volgende beweeg. Om die gesin aan die lewe te hou, verkoop Bethel se ma vetkoek. Maar oral waar hulle kom, is dit duidelik dat die gesin anders is. Dat hulle arm is. Dat hulle nie in ‘n regte huis bly nie. Dat hulle ma anders lyk en dink. Dat daar nie ‘n pa saam met hulle is nie. Al wat Bethel graag wil hê is ‘n plek waar sy haarself kan wees. Lees die uittreksel
Bethel se berg
R230,00 Original price was: R230,00.R175,00Current price is: R175,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Friday 17. April - Friday 24. April
Be the first to review “Bethel se berg” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.