BIG BOOK (AFRIKAANS) 3: BROMPOT HETTIE

Original price was: R105,22.Current price is: R90,43.

Die Welp Leesreeks is ’n noukeurig gegradeerde stel leesboekies wat die onderrig van en liefde vir lees in die Grondslag Fase inskerp. Dit is ontwikkel vir die jong Suid Afrikaanse leerder deur Suid Afrikaanse outeurs. Dit bestaan uit: • 12 Leesvlakke met vier leesboeke in elke vlak • 3 Aktiwiteitsboeke, een vir elke Graad • […]

SKU: 9780796041692
Category:
Tags:
Brands:

Description

Die Welp Leesreeks is ’n noukeurig gegradeerde stel leesboekies wat die
onderrig van en liefde vir lees in die Grondslag Fase inskerp. Dit is ontwikkel vir
die jong Suid Afrikaanse leerder deur Suid Afrikaanse outeurs.
Dit bestaan uit:
• 12 Leesvlakke met vier leesboeke in elke vlak
• 3 Aktiwiteitsboeke, een vir elke Graad
• 3 Hulpbronboeke vir die Onderwyser, een vir elke Graad
• Vier GROOT Boeke.
Die volgende komponente word vir Graad 1 aanbeveel.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “BIG BOOK (AFRIKAANS) 3: BROMPOT HETTIE”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products