Tot nou toe is boerdery gebaseer op die empiriese kennis wat van geslag tot geslag oorgedra is, maar deesdae staan die moderne boer voor probleme wat haas onoorkombaar is: kostes wat astronomies eskaleer, produkpryse wat val, stygende rentekoerse op grondpryse, wat nie uit die boerdery verhaal kan word nie en arbeidsonrus, om maar ‘n paar te noem. Voeg daarby die knellende droogtes wat Suid-Afrika teister en die prentjie verdonker merkbaar. Hierdie faktore noop die boer om sy sake-en bestuursvernuf uit te brei en tot die uiterste te benut om sodoende te verseker dat sy plaas ekonomies so goed moontlik bestuur word – om sy skuldlas te beperk en om sy eie sowel as die landbousektor se voortbestaan te verseker.
Boerderybestuur Finansiële beplanning, ontleding en beheer
R690,00 Original price was: R690,00.R607,00Current price is: R607,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9780627018213
Category: Uncategorized
Tags: 9780627018213, Boerderybestuur Finansiële beplanning, ontleding en beheer
Brand: Van Schaik
Be the first to review “Boerderybestuur Finansiële beplanning, ontleding en beheer” Cancel reply
Related products
-10%
-10%
-10%
-11%
-11%
-10%
-9%
-11%



Reviews
There are no reviews yet.