Trou en kinders kry is nie deel v an prokureur Lelanie Walter se toekomsplanne nie, maak nie saak hoe lam W erner Steyn, Steynslanden se wynmaker, haar knieë met sy soene maak nie. Werner stel nie belang in enige ander vr ou nie, maar hy w eet ook dat Lelanie nie wil tr ou of kinders hê nie. Sy begin boonop mettertyd al minder op die plaas kuier. Maar die lewe het ’n manier om alle planne vinnig t e plooi soos hy dit wil hê. Dít leer Lelanie t oe sy ná haar k ollega en vriendin se dood hoor sy is as v oog benoem vir haar drie maande oue b aba, Emma. Werner se ma vang hom onkant toe sy hom vra om Lelanie op die lughawe te gaan haal. Maar niks k on hom voorberei op die prentjie wat hom inwag nie: Lelanie mét ’n b aba.
By jou is dit anders
R110 Original price was: R110.R98Current price is: R98.
ELSA WINCKLER
Estimated delivery dates: 28th April - 1st May
Be the first to review “By jou is dit anders” Cancel reply
Related products
-11%
-10%
-11%
-11%
-11%
-17%
Reviews
There are no reviews yet.