Description
Die Welp Leesreeks is ’n noukeurig gegradeerde stel leesboekies wat die
onderrig van en liefde vir lees in die Grondslag Fase inskerp. Dit is ontwikkel
vir die jong Suid Afrikaanse leerder deur Suid Afrikaanse outeurs.
Dit bestaan uit:
• 12 Leesvlakke met vier leesboeke in elke vlak
• 3 Aktiwiteitsboeke, een vir elke Graad
• 3 Hulpbronboeke vir die Onderwyser, een vir elke Graad
• Vier GROOT Boeke.






Reviews
There are no reviews yet.