Sal liefde struikelblokke kan oorwin? Retha Malan sien dokter Isak Vermeulen die eerste keer toe hy ontstoke uit haar dosent se spreekkamer storm en haar amper onderstebo loop. Hy hoor later dat sy hom ’n brombeer noem! Soos hulle mekaar leer ken, besef hulle hulle is geesgenote en Isak begin selfs praat van trou. Dan sien Isak vir Retha in ’n vurige omhelsing met ’n ander man. Hy konfronteer haar en sy sien sy gebrek aan vertroue onvergeeflik. Sal liefde en vergifnis dié struikelblokke kan oorwin?
Diagnose hart verloor
R95,65 Original price was: R95,65.R73,04Current price is: R73,04.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “Diagnose hart verloor” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.