Die Cambridge Wiskundewoordeboek vir skole bevat ongeveer 1000 verklarings van wiskundige konsepte en woorde, gemik op die Intermediere Fase en Senior Fase van Suid-Afrikaanse skole. PRAESA (Project for the Study of Alternative Education in South Africa) en Karen Press slaag daarin om op kreatiewe wyse deur middel van eg Suid-Afrikaanse voorbeelde al die terminologie wat in die Uitkomsgebaseerde kurrikulum benodig word, in hierdie teks te dek. Trefwoorde word verduidelik in ’n taal en styl wat by 10- tot 15-jariges aanklank sal vind, en word met behulp van sterk visuele beelde in konteks geplaas.
Die Cambridge Wiskundewoordeboek vir Skole (Afrikaans)
R238,00 Original price was: R238,00.R219,00Current price is: R219,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Project for the Study of Alternative Education in South Africa (PRAESA), Karen Press
Estimated delivery dates: Friday 6. March - Friday 13. March
Be the first to review “Die Cambridge Wiskundewoordeboek vir Skole (Afrikaans)” Cancel reply
Related products
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%



Reviews
There are no reviews yet.