Klein boekies, maar hope pret!
Ken jy die antwoord op die volgende?
Sweet ’n mens as jy swem?
Watse klere kan jou doodmaak?
Watter bordspeletjie het gevangenes tydens ’n oorlog help ontsnap?
Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor modes, speelgoed, sport en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!
Die Klein boek van hipercool hondetoertjies
R43,48 Original price was: R43,48.R33,91Current price is: R33,91.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
SKU: 9781776353873
Category: School education
Tag: Die Klein boek van hipercool hondetoertjies
Brand: LAPA
Be the first to review “Die Klein boek van hipercool hondetoertjies” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.