Geld kan nie ware liefde koop nie Franzelle se pa eis dat sy ses maande lank as ’n doodgewone winkelbestuurder by die familiebesigheid werk. Sy mag vir niemand sê dat sy sy enigste erfgenaam is nie en sy mag ook nie ’n verhouding aanknoop nie. Haar sportmotor en bodemlose beursie moet ook tuis bly. Alles werk goed uit tot sy ryk en sjarmante Marnus Bailey ontmoet. Hy aanvaar Franzelle vir wie sy op die oog af is, maar sy ma is ’n ander storie. Sal Franzelle en Marnus se liefde oorleef?
Die perfekte meisie
R95,65 Original price was: R95,65.R73,04Current price is: R73,04.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “Die perfekte meisie” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.