n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die Huistaalklaskamer. In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Zelda Bezuidenhout, Mia Arderne, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Hannes Barnard … en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum. ‘n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.
Lees die uittreksel
Die skool van rampspoedige talente en ander gelukkige verhale
R200 Original price was: R200.R178Current price is: R178.
MARIETA NEL
Estimated delivery dates: 19th June - 24th June
SKU: 9781776354351
Category: Afrikaans
Tag: Die skool van rampspoedige talente en ander gelukkige verhale
Be the first to review “Die skool van rampspoedige talente en ander gelukkige verhale” Cancel reply
Related products
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
-10%
Reviews
There are no reviews yet.