Die donker het ’n manier om jou in te haal Op die plaas Die Laagte in die hartjie van die Boland, waar vyf geslagte Jouberts ’n bestaan gemaak het, word Tina in ’n huis vol donkerte groot: Daar is haar bullebakpa, Servaas, haar sagte, maar swakkelingma, Annie, en haar outboet, Sarel, die “sondekind”. Wanneer haar pa sy woede op hulle uithaal, paai haar ma: “Vergewe hom maar. Sy kindertyd was donker.” In ’n poging om van haar eie donker kindertyd te vlug, word Tina uiteindelik ‘n verpleegster. Só probeer sy genesing bring. Sy kom egter gou agter dis nie so maklik om van jou verlede te ontsnap nie. Die donker het ’n manier om jou in te haal.
Donkertyd – My naam is Tina
R290 Original price was: R290.R259Current price is: R259.
MARIëL LE ROUX
Estimated delivery dates: 29th April - 2nd May
Be the first to review “Donkertyd – My naam is Tina” Cancel reply
Related products
-11%
-11%
-11%
-11%
-10%
-17%
Reviews
There are no reviews yet.