Vriende met voordele … Toe Mia Roux, kunstenaar en eienaar van ’n kunsgalery, in Jaco Botes se uitsonderlike oë kyk, besef sy hier kom moeilikheid. Sy soek nie ’n verhouding nie, maar hierdie man doen dinge aan haar. Jaco, ’n suksesvolle korporatiewe prokureur, kan sy hande nie van haar afhou nie, maar soek nie ’n lewensmaat nie. Hy stel voor dat hulle vriende met voordele word. Tussen die lakens is hulle beslis ’n uiters goeie kombinasie, maar is dit genoeg vir hulle?
Eerste Keuse
R110 Original price was: R110.R98Current price is: R98.
MADELIE HUMAN
Estimated delivery dates: 14th April - 17th April
Be the first to review “Eerste Keuse” Cancel reply
Related products
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
Reviews
There are no reviews yet.