In hierdie fantastiese leesreeks, met pragtige illustrasies, vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker, en het dus baie goeie opvoekundige waarde. Jakkals en Wolf en die klip; Rooi hen bak brood; Die drie rammetjies rof; Padda word kwaad; Muis red leeu se lewe; Die gans wat goue eiers kon lê; Sprinkaan leer werk
Ek lees self omnibus 3
R156,52 Original price was: R156,52.R119,13Current price is: R119,13.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “Ek lees self omnibus 3” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.