Ontdek ’n wonderwêreld van stories en stemme! Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne jongmense se leef-, taal- en ervaringswêreld te spreek. Daar is romantiese stories, liegstories en lagstories, stories wat jou sal laat naels kou, en ernstiger verhale om jou uit te daag en jou te laat nadink. Hierdie lekkerleesbundel bevat verhale deur van die bekendste en mees bekroonde Afrikaanse skrywers asook ’n handvol opwindende nuwe stemme, insluitend: Johan Bakkes, Chris Barnard, Willemien Brümmer, Christo Davids, E.K.M. Dido, Carina Diedericks, Nelia Engelbrecht, Willem Fransman, Maya Fowler, J.M. Gilfillan, Erns Grundling, P.J. Haasbroek, Jaco Jacobs, Elsa Joubert, Wendy Maartens, Elias P. Nel, Modikwagae Joseph Pholo, Riana Scheepers, Solet Scheeres, Braam van der Vyer, Jan van Tonder, Paul C. Venter, Fanie Viljoen en George Weideman.
FET Ink en ander verhale
R173,91 Original price was: R173,91.R132,17Current price is: R132,17.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “FET Ink en ander verhale” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.