Product Details:
Author(s):
Deacon, J ,
Colditz, P ,
Van Rooyen, J ,
Mellet, S ,
Van der Merwe, J ,
Swemmer, D and
Van der Bergh, R
Year Published:
2018
Edition
1st Edition
Type:
Print | Soft Cover
Language:
Afrikaans HT & EAT
About this publication
Elke sent tel in die onderwys! Uitgawes moet bestuur en inkomste moet uitgebou word binne die raamwerk van ’n magdom onderwyswette, -regulasies en -beleide. Dus bly die bestuur van finansies in openbare skole ’n reuse-uitdaging vir die meeste betrokkenes by die onderwyssektor.
Die doel van Finansiële Bestuur in Openbare Skole is om ’n oorsig te bied van die belangrikste wetgewing oor skoolfinansies, en om die praktiese implikasies daarvan te verduidelik. Die boek behandel die kerngebiede van die raamwerk van finansiële bestuur in openbare skole en dien as ’n praktiese handleiding vir beheerliggaamlede, skoolhoofde en finansiële beamptes by skole, terwyl onderwysamptenare, regspraktisyns, rekenmeesters en ouditeure in ’n raadgewende hoedanigheid dit ewe nuttig sal vind.
Met bydraes deur bekende praktisyns op die terrein van skoolbeheer en -finansies bied Finansiële Bestuur in Openbare Skole waardevolle praktiese advies oor die bestuur van finansies in openbare skole.
Content
VOORWOORD
INLEIDENDE OPMERKINGS
MEER OOR DIE SKRYWERS
HOOFSTUK 1: REGSRAAMWERK VIR OPENBARE SKOLE
HOOFSTUK 2: ROLSPELERS IN FINANSIËLE BESTUUR
HOOFSTUK 3: BASIESE FINANSIËLE BESTUUR EN BOEKHOUDING
HOOFSTUK 4: FINANSIËLE VERSLAGDOENING EN TOESIG
HOOFSTUK 5: DIE BEGROTINGSPROSES
HOOFSTUK 6: SKOOLGELD: VASSTELLING, VRYSTELLING EN INVORDERING
HOOFSTUK 7: RISIKOBESTUUR EN -BEHEER
HOOFSTUK 8: BESTE PRAKTYKE — KING-BEGINSELS IN OPENBARE SKOLE
HOOFSTUK 9: TEGNOLOGIE EN FINANSIËLE BESTUUR
Interest / Benefit to
• Public school principals
• Governing body members
• Financial officers at public schools
• Education officials
• Legal practitioners
• Accountants and auditors
• University students
Finansiële Bestuur in Openbare Skole ’n Praktiese handleiding vir voldoening aan wetgewing
R512,00 Original price was: R512,00.R463,00Current price is: R463,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Friday 6. March - Friday 13. March
SKU: 9781485127093
Category: Law
Tag: Finansiële Bestuur in Openbare Skole ’n Praktiese handleiding vir voldoening aan wetgewing
Be the first to review “Finansiële Bestuur in Openbare Skole ’n Praktiese handleiding vir voldoening aan wetgewing” Cancel reply
Related products
-10%
-10%
Contemporary Issues in Law and the Society: Reflections from South Africa and Selected Jurisdictions
-10%



Reviews
There are no reviews yet.