Skotse liefde Juta Enslin is ’n sportredakteur en aan oefen verslaaf. Tot meningitis haar by die dood laat omdraai en haar gehoor en balans aantas. Sy is skielik van almal om haar afhanklik en voel sy het alles verloor. Dan ontmoet sy vir Logan Duiguid, ’n Skotse fisioterapeut, wat haar help om haar balans te herwin en weer te begin lewe. Sy raak hopeloos verlief op Logan, maar hy het ’n lieflike meisie. Juta besef Logan is haar groot liefde, maar kan sy haar eie geluk opgee ter wille van syne?
Haar grootmensliefde
R110,00 Original price was: R110,00.R84,00Current price is: R84,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Friday 17. April - Friday 24. April
Be the first to review “Haar grootmensliefde” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.