Onderwysers vertrou die eenvoudige stap-vir-stap benadering in Headstart Wiskunde om ‘n stewige fondasie te le en leiding aan hul leerders te verskaf soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer onderrigtyd. Die toeganklike taal en goedbeplande leertempo verseker dat elke leerder deur die graad en fase kan vorder.
-7%
Headstart Wiskunde Graad 9 Leerdersboek (Approved)
Original price was: R230,43.R214,78Current price is: R214,78.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March


Reviews
There are no reviews yet.