Die perfekte geleentheid Celeste is die jongste kind en voel haar familie onderskat haar. Toe sy hoor van ’n pos by ’n seunskoshuis op die kleinhoewe Hemel-op-aarde wat dringend gevul moet word, gryp sy die geleentheid aan.Maar die aantreklike Arno Hougaard meng met haar werk in en laat haar aan haar vermoëns twyfel. Haar vriendinne beskou hom as ’n vangs, maar in haar oë is hy sommer net ’n pyn. Gaan Celeste haar voete en liefde kan vind? WAT
Hemel op aarde
R110 Original price was: R110.R98Current price is: R98.
SALMA SWANEPOEL
Estimated delivery dates: 14th April - 17th April
Be the first to review “Hemel op aarde” Cancel reply
Related products
-11%
-11%
-10%
-11%
-11%
-11%
Reviews
There are no reviews yet.