Hoe voel dit om anders te wees? Hierdie boek ondersoek die lewe van Nolu, ’n pragtige, jong, albino meisie. Ons leer omtrent haar gesin en ontmoet haar skoolmaats.
Nolu praat reguit oor haar lewe; haar drome, haar vrese en haar idees oor hoe die lewe sou wees as ons kon leer hoe om meer medelydend met mekaar te wees.
Haar openhartigheid en eenvoudige waarhede doen die hart goed.
HIGHLIGHTERS (AFRIK) GLANSPENNE: NIEMAND SE POPPIE NIE
R74,00 Original price was: R74,00.R64,00Current price is: R64,00.
Estimated delivery dates: Thursday 5. March - Thursday 12. March
SKU: 9780796034168
Category: Afrikaans
Tag: HIGHLIGHTERS (AFRIK) GLANSPENNE: NIEMAND SE POPPIE NIE
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “HIGHLIGHTERS (AFRIK) GLANSPENNE: NIEMAND SE POPPIE NIE” Cancel reply
Related products
-15%
-15%
-15%
-15%
-15%
-15%
-15%
-15%



Reviews
There are no reviews yet.