Pa is weg, en skielik moet ek ’n grootmens wees. Ek wil nie die man van die huis wees nie. Ek wil nie hoor hoe Ma in die stilte huil nie. Ek wil nie hê Mason moet eendag opdaag en vra “Waar is Pa?” nie.Ek wil teruggaan na twee jaar gelede – toe ek nog net Ethan was. Ethan met die cool broer en ôsim ouers. Ethan wie se ouers Sondagmiddae in die agterplaas gedans het. Maar op Vrydagaand het die dood Pa kom haal. Hoe oorleef ek my eerste week sonder hom – en alles wat nou anders is?Hoe haal ek nou asem?
Hoe haal ek nou asem?
R173,91 Original price was: R173,91.R132,17Current price is: R132,17.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “Hoe haal ek nou asem?” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.