Inleiding tot die onderwysreg demonstreer dat daar te midde van ’n oormatige aanbod van inligting steeds ruimte is vir werk wat saamgestel is deur kundiges met ’n magdom kennis en ervaring. Sonder enige twyfel word die gestelde doelwitte en uitkomste bereik, dog dit reik selfs verder deurdat ’n rykdom aan kennis op ’n toeganklike, relevante wyse aangebied word vir enigeen wat poog om die teorie en praktyk van die beheer, bestuur en regulering van onderwys te verstaan.
Inleiding tot die Onderwysreg Edition: 4
R450,00 Original price was: R450,00.R396,00Current price is: R396,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9780627040474
Category: Uncategorized
Tags: 9780627040474, Inleiding tot die Onderwysreg Edition: 4
Brand: Van Schaik
Be the first to review “Inleiding tot die Onderwysreg Edition: 4” Cancel reply
Related products
-11%
-10%
-9%
-9%
-11%
-11%
-11%
-11%



Reviews
There are no reviews yet.