Sal hy haar hart weer kan wen? Ná twee jaar op haar eie is Lelanie oortuig sy is oor haar verslawing aan haar vervreemde man, Adam. Tot hy aangestel word as die besturende direkteur by die maatskappy waar sy werk. Adam is vasbeslote om haar terug te wen, maar Lelanie wil haar kop nie ’n tweede keer stamp nie. Toe hy tydelik by haar moet intrek, is die versoeking groot om haar slaapkamerdeur en haar hart vir hom oop te maak. Maar hoe kan sy seker wees hy het werklik verander?
Jy is my hartklop
R95,65 Original price was: R95,65.R73,04Current price is: R73,04.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “Jy is my hartklop” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.