Sal hul liefde die lewe se uitdagings oorwin?
Chloe Basson is bang vir rillers en spoke. Nou moet sy die bekroonde skrywer Zack Basson by ’n verlate kasteel op Lesotho se grens ontmoet. Alles loop skeef: Haar motor breek, ’n sneeustorm keer haar vas, en die kasteel se kragtoevoer word afgesny. Te midde van hierdie probleme, skep Zack se sjarme, ’n romantiese kaggel, en vurige woordespel die perfekte atmosfeer vir romanse … totdat ’n ysige wind die vlam in haar hart blus.
Kastele en kerse
R110,00 Original price was: R110,00.R84,00Current price is: R84,00.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Friday 17. April - Friday 24. April
Be the first to review “Kastele en kerse” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.