Mila se nuwe maat moet skool toe gaan. Maar sal sy weet hoe om haar soos ‘n regte dogtertjie te gedra? Juffrou Kadawer jaag Annabel sommer dadelik uit die klas oor haar vreemde kat-maniere. Maar waar kom hierdie nuwe juffrou vandaan, en hoekom is sy op Rottes se spoor? Die toorpolisie keer die maats vas, en dan laat val Jannus ‘n vuurhoutjie op die verkeerde plek …
Lees die uittreksel
Kattemaai 2: Annabel gaan skool toe
R150 Original price was: R150.R134Current price is: R134.
BETSIE VOS
Estimated delivery dates: 28th April - 1st May
Be the first to review “Kattemaai 2: Annabel gaan skool toe” Cancel reply
Related products
-11%
-11%
-11%
-11%
-11%
-17%
Reviews
There are no reviews yet.