Ken & Verstaan Dansstudies is deur ‘n ervare span geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Die reeks help leerders om die inhoud van en vaardighede vir Dansstudies maklik te bemeester. Die Leerdersboek sluit hoë-kwaliteit foto’s en diagramme in, verduidelik kernbegrippe as dansterme in toeganklike taal en voorsien ‘n volledige woordelys, elektroniese bronne en verwysings aan die einde van die boek vir hersiening en eksamenvoorbereiding.
-8%
Ken & Verstaan Dansstudies Onderwysersgids Graad 12 Afrikaans
Original price was: R536,00.R493,00Current price is: R493,00.
Susan Botha, Roxy Levy
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March


Reviews
There are no reviews yet.