Hierdie wonderlike hulpbron bied jou: klein stukkies van die werk wat jy maklik kan verteer voordat jy voortgaan met nuwe werk, baie diagramme wat help om ekonomiese en rekenkundige begrippe te verduidelik. Toets jou kennis-vrae om jou ekonomiese en rekenkundige kennis te toets en jou ekonomiese en rekenkundige vaardighede te oefen voorbeeldvraestelle, ‘n woordelys met ekonomiese en rekenkundige begrippe in toeganklike taal en ‘n aflaaibare inhoud met addisionele aktiwiteite en hul antwoorde, asook memorandums van die kontroletoetse en voorbeeldvraestelle, beskikbaar op Cambridge GO.
Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 Afrikaans
R188,00 Original price was: R188,00.R173,00Current price is: R173,00.
Marietjie Barbard, Angela Voges
Estimated delivery dates: Friday 17. April - Friday 24. April
Be the first to review “Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 Afrikaans” Cancel reply
Related products
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%



Reviews
There are no reviews yet.