Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 is deur ‘n ervare span geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help die leerders om die inhoud van en vaardighede vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek verduidelik sowel kernbegrippe as ekonomie- en rekeningkundeterme in toeganklike taal, sluit voorbeelde uit die leerders se omgewings in, voorsien woordverklarings in die kantlyn asook ‘n volledige woordelys aan die einde van die boek, bied geleentheid vir gereelde konsolidering van nuutverworwe kennis in die afdelings vir hersiening en eksamenvoorbereiding.
-8%
Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurwetenskappe Leerdersboek Graad 9 Afrikaans
Original price was: R344,00.R316,00Current price is: R316,00.
Marietjie Barnard, Angela Voges, Christine de Nobrega
Estimated delivery dates: Friday 6. March - Friday 13. March


Reviews
There are no reviews yet.