Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Graad 12 sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Fisiese Wetenskappe baas te raak. Die Leerdersboek verduidelik belangrike konsepte en terme in toeganklike taal en bevat ‘n woordelys wat leerders help om wetenskaplike terminologie te verstaan, bied ‘n summatiewe assesseringstaak aan die einde van elke module wat leerders help om hulle kennis te konsolideer. Die Leerdersboek verbind wetenskap met die alledaagse lewe met die hulp van gevallestudies, bevat Inligtingsflitse wat interessante feite onder leerders se aandag bring en lig voorbeelde, wette en formules in die kantlyn uit.
Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Leerdersboek Graad 12 Afrikaans
R516,00 Original price was: R516,00.R475,00Current price is: R475,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Karin H. Kelder, Derick Govender, Jagathesan Govender
Estimated delivery dates: Friday 6. March - Friday 13. March
SKU: 9781107683952
Category: School education|IsiXhosa Home Language CAPS|CAPS isiXhosa
Tag: Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Leerdersboek Graad 12 Afrikaans
Brand: Cambridge University Press
Be the first to review “Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Leerdersboek Graad 12 Afrikaans” Cancel reply
Related products
-6%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%



Reviews
There are no reviews yet.