Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Graad 12 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Fisiese Wetenskappe baas te raak. Die Onderwysersgids bevat leiding oor elke les wat in die loop van die jaar aangebied word, oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, riglyne vir assessering en fotokopieerbare hulpmiddels vir die onderwyser.
Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Onderwysersgids Graad 12
R743,00 Original price was: R743,00.R684,00Current price is: R684,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Karin H. Kelder, Derick Govender, Jagathesan Govender
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9781107689879
Category: School education|Agricultural Sciences CAPS|KABV Landbouwetenskappe (Afrikaans)
Tag: Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Onderwysersgids Graad 12
Brand: Cambridge University Press
Be the first to review “Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Onderwysersgids Graad 12” Cancel reply
Related products
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%


Reviews
There are no reviews yet.