Ken & Verstaan Geografie Graad 10 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Geografie maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat hoekwaliteit kaarte, foto’s en diagramme – in volkleur bied aktuele en tersaaklike inhoud, verduidelik belangrike konsepte en terme in eenvoudige taal, bevat meer as 150 aktiwiteite wat leerders se vaardighede help ontwikkel en hulle insig verbreed, bevat spesiale afdelings vir Hersiening en Eksamenvoorbereiding wat talle geleenthede vir die vaslegging van konsepte bied.
Ken & Verstaan Geografie Leerdersboek Graad 10 Afrikaans
R313,00 Original price was: R313,00.R288,00Current price is: R288,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Helen Collett, Norma Catherine Winearls
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9781107637658
Category: School education|Physical Sciences CAPS|KABV Fisiese Wetenskappe (Afrikaans)
Tag: Ken & Verstaan Geografie Leerdersboek Graad 10 Afrikaans
Brand: Cambridge University Press
Be the first to review “Ken & Verstaan Geografie Leerdersboek Graad 10 Afrikaans” Cancel reply
Related products
-8%
-8%
-8%
-8%


Reviews
There are no reviews yet.