Ken & Verstaan Geografie Graad 12 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Geografie maklik baas te raak. Die innoverende Onderwysersgids bevat leiding oor elke les wat in die jaar aangebied word, asook oor assessering, antwoorde op al die aktiwiteite in die Leerdersboek, fotokopieerbare toets- en eksamenvraestelle, addisionele assesseringstake, fotokopieerbare vasleggings-, uitbreidings- en hersieningsaktiwiteite.
-8%
Ken & Verstaan Geografie Onderwysersgids Graad 12 Afrikaans
Original price was: R743,00.R684,00Current price is: R684,00.
Helen Collett, Peter J. Holmes, Norma Catherine Winearls
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March


Reviews
There are no reviews yet.