Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Graad 10 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Landbouwetenskappe baas te raak. Die Onderwysersgids bevat leiding oor elke les wat in die loop van die jaar aangebied word, oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, riglyne met betrekking tot assessering, voorbeeldtake, toetse, vraestelle en werkblaaie met hulle memorandums, fotokopieerbare hulpmiddels vir die onderwyser.
-11%
Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Onderwysersgids Graad 10 Afrikaans
Original price was: R575.R512Current price is: R512.
Study & Master Agricultural Sciences Grade 10 has been especially developed and compiled for the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS).
Estimated delivery dates: 16th April - 21st April
Reviews
There are no reviews yet.