Die gewysigde en bygewerkte Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Graad 12 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Landbouwetenskappe baas te raak. Die Onderwysersgids bevat leiding oor elke les wat in die loop van die jaar aangebied word, oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, riglyne met betrekking tot assessering, voorbeeldtake, toetse, vraestelle en werkblaaie met hulle memorandums, en fotokopieerbare hulpmiddels vir die onderwyser.
Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Onderwysersgids Graad 12 Afrikaans
R743,00 Original price was: R743,00.R684,00Current price is: R684,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Altus Strydom, Henricho Ferreira, Peter J. Holmes
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
Be the first to review “Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Onderwysersgids Graad 12 Afrikaans” Cancel reply
Related products
-8%
-8%
-8%



Reviews
There are no reviews yet.