Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 4 is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Die omvattende Leerdersboek verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe in die Lewensvaardighede-kurrikulum, bevat nuwe tekste wat spesiaal vir die Leesvaardighede-afdeling geskep is, bied relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is en voorsien duidelike en geillustreerde instruksies vir die Liggaamsopvoeding- en Skeppende Kunste-aktiwiteite.
-8%
Ken & Verstaan Lewensvaardighede Leerdersboek Graad 4 Afrikaans
Original price was: R341,00.R314,00Current price is: R314,00.
Elizabeth Ryke, Donve Lee, Joanne Bloch, Victoria McKechnie, Patricia Notcutt, Tanya Surtees, Khanieta Anwar, Maylani Louw
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March

Reviews
There are no reviews yet.