Ken en Verstaan Lewensvaardighede Graad 1 is spesiaal deur ‘n span ervare skrywers vir die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ontwikkel.Die innoverende Onderwysersgids sluit uitgebreide inhoudsopgawes in wat ‘n gedetailleerde werkskedule vir die hele jaar bied, verskaf leiding vir die onderrig van elke les asook hulp met assessering vir die hele jaar, verskaf stap-vir-stap ondersteuning by die onderrig van aktiwiteite wat Skeppende Kuns en Liggaamsopvoeding behels, en verskaf fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle, asook addisionele liedjies en rympies.
Ken & Verstaan Lewensvaardighede Onderwysersgids Graad 1 Afrikaans
R575,00 Original price was: R575,00.R529,00Current price is: R529,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Gaynor Cozens, Fairuz Parker
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9781107602137
Category: School education|Mathematics|CAPS Mathematics (isiZulu)
Tag: Ken & Verstaan Lewensvaardighede Onderwysersgids Graad 1 Afrikaans
Brand: Cambridge University Press
Be the first to review “Ken & Verstaan Lewensvaardighede Onderwysersgids Graad 1 Afrikaans” Cancel reply
Related products
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%


Reviews
There are no reviews yet.