Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Graad 10 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Lewenswetenskappe baas te raak. Die Onderwysersgids bevat leiding oor elke les wat in die loop van die jaar aangebied word, oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, riglyne vir assessering en fotokopieerbare hulpmiddels vir die onderwyser.
-11%
Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Onderwysersgids Graad 10 Afrikaans
Original price was: R575.R512Current price is: R512.
Study & Master Life Sciences Grade 10 has been especially developed for the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS).
Estimated delivery dates: 18th April - 23rd April
Reviews
There are no reviews yet.