Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Graad 11 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Lewenswetenskappe baas te raak. Die Onderwysersgids bevat leiding oor elke les wat in die loop van die jaar aangebied word, oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, riglyne vir assessering en fotokopieerbare hulpmiddels vir die onderwyser.
Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Onderwysersgids Graad 11 Afrikaans
R523,00 Original price was: R523,00.R481,00Current price is: R481,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Annemarie Gebhardt, Peter Preethlall, Sagie Pillay, Bridget Farham
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9781107608122
Category: School education|Humanities|Geography|KABV Geografie (Afrikaans)
Tag: Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Onderwysersgids Graad 11 Afrikaans
Brand: Cambridge University Press
Be the first to review “Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Onderwysersgids Graad 11 Afrikaans” Cancel reply
Related products
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%



Reviews
There are no reviews yet.