Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Graad 12 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Lewenswetenskappe baas te raak. Die Onderwysersgids bevat leiding oor elke les wat aangebied word, oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, riglyne vir assessering en fotokopieerbare hulpmiddels vir die onderwyser.
Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Onderwysersgids Graad 12 Afrikaans
R743,00 Original price was: R743,00.R684,00Current price is: R684,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Annemarie Gebhardt, Prithum (Peter) Preethlall, Gonasagaren (Sagie) Pillay, Bridget Farham
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9781107672376
Category: School education|Humanities|Geography|KABV Geografie (Afrikaans)
Tag: Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Onderwysersgids Graad 12 Afrikaans
Brand: Cambridge University Press
Be the first to review “Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Onderwysersgids Graad 12 Afrikaans” Cancel reply
Related products
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%


Reviews
There are no reviews yet.