Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 8 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul wetenskapkennis kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids bevat: ‘n werkskedule vir die hele jaar om beplanning maklik te maak, riglyne oor die onderrig van elke les en elke vorm van assessering asook stapsgewyse ondersteuning met die aanbieding van aktiwiteite, fotokopieerbare assesseringsvorms, toetse en voorbeeld-vraestelle met hulle memorandums.
Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Onderwysersgids Graad 8 Afrikaans
R708,00 Original price was: R708,00.R651,00Current price is: R651,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Karin H. Kelder, Carina van der Merwe
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
Be the first to review “Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Onderwysersgids Graad 8 Afrikaans” Cancel reply
Related products
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%



Reviews
There are no reviews yet.