Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 10 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf. Die Onderwysersgids bevat daaglikse lesplanne vir elke kwartaal wat die onderwyser help met die beplanning vir elke dag en elke week, voorbeelde vir moderering om onderwysers met assessering te help en oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek. Die PowerPoint-aanbieding verskaf interaktiewe voorbeelde om nuwe begrippe te verduidelik, skakels met alle oplossings vir aktiwiteite en assessering in die Leerdersboek en ‘n kleurvolle, opwindende en dinamiese koppelvlak met talle grafika en tabelle wat ontwerp is met die doel om die leerervaring te verryk.
Ken & Verstaan Rekeningkunde Onderwysersgids Graad 10 Afrikaans
R575,00 Original price was: R575,00.R529,00Current price is: R529,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Elsabé Conradie, Mandy Moyce, Derek Kirsch
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9781107611696
Category: School education|Life Sciences CAPS|KABV Lewenswetenskappe
Tag: Ken & Verstaan Rekeningkunde Onderwysersgids Graad 10 Afrikaans
Brand: Cambridge University Press
Be the first to review “Ken & Verstaan Rekeningkunde Onderwysersgids Graad 10 Afrikaans” Cancel reply
Related products
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%



Reviews
There are no reviews yet.