Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 4 is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV), sowel as die KABV-wysigings van 2019, ten volle te ondersteun. Die omvattende Leerdersboek verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip van al die modules wat in die kurrikulum voorgeskryf word, ontwikkel. Verder bevat die boek volkleur illustrasies, foto’s en diagramme, en bied nuwe en relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument en wysigings uiteengesit is.
-11%
Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Leerdersboek Graad 4
Original price was: R220.R196Current price is: R196.
Study & Master Social Sciences has been specially developed for the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS).
Estimated delivery dates: 16th April - 21st April
Reviews
There are no reviews yet.