Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 5 is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV), sowel as die KABV-wysigings van 2019, ten volle te ondersteun. Die omvattende Leerdersboek verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip van al die modules wat in die kurrikulum voorgeskryf word, ontwikkel. Verder bevat die boek volkleur illustrasies, foto’s en diagramme, en bied nuwe en relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument en wysigings uiteengesit is.
Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Leerdersboek Graad 5 Afrikaans
R226,00 Original price was: R226,00.R208,00Current price is: R208,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Susan Heese, Lee Smith
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
Be the first to review “Ken & Verstaan Sosiale Wetenskappe Leerdersboek Graad 5 Afrikaans” Cancel reply
Related products
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%



Reviews
There are no reviews yet.