Ken & Verstaan Wiskunde Leerdersboek Graad 7 Afrikaans

Original price was: R290,43.Current price is: R266,96.
Interest-free payments from R44,49

Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.

Paul Carter, Karen Morrison, Moeneba Slamang, Lisa Greenstein

Description

Ken & Verstaan Wiskunde Graad 7 is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun. Die omvattende Leerdersboek bied: aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip van elk van die onderwerpe in die kurrikulum vir Wiskunde ontwikkel, hoofrekene-aktiwiteite om reeds bekende konsepte, en vaardighede te hersien en verder uit te brei, ‘n verskeidenheid voorbeelde gerig op leerders se eie ervarings.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ken & Verstaan Wiskunde Leerdersboek Graad 7 Afrikaans”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products