Ken & Verstaan Wiskunde Graad 9 is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun. Die omvattende Leerdersboek bied: aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip van elk van die onderwerpe in die kurrikulum vir Wiskunde ontwikkel, hoofrekene-aktiwiteite om reeds bekende konsepte, en vaardighede te hersien en verder uit te brei, ‘n verskeidenheid voorbeelde gerig op leerders se eie ervarings.
-8%
Ken & Verstaan Wiskunde Leerdersboek Graad 9 Afrikaans
Original price was: R403,00.R371,00Current price is: R371,00.
Karen Morrison, Moeneba Slamang, Lisa Greenstein
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March


Reviews
There are no reviews yet.