Ken & Verstaan Wiskunde Graad 9 is deur ‘n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun. Die innoverende Onderwysersgids sluit in: ‘n gedetailleerde onderrigplan om beplanning in die klaskamer te ondersteun, onderrigwenke wat die onderwyser verdere leiding met betrekking tot die onderwerpe in die leerdersmateriaal gee, uitgewerkte antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, fotokopieerbare hulpmiddels om in die klaskamer te gebruik.
Ken & Verstaan Wiskunde Onderwysersgids Graad 9 Afrikaans
R708,00 Original price was: R708,00.R651,00Current price is: R651,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Karen Morrison, Moeneba Slamang, Lisa Greenstein
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9781107618855
Category: School education|Mathematics|CAPS Mathematics (Afrikaans)
Tag: Ken & Verstaan Wiskunde Onderwysersgids Graad 9 Afrikaans
Brand: Cambridge University Press
Be the first to review “Ken & Verstaan Wiskunde Onderwysersgids Graad 9 Afrikaans” Cancel reply
Related products
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%



Reviews
There are no reviews yet.