Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 10 is deur ‘n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV).Die omvattende Leerdersboek bevat deeglike dekking van die onderwerpe oor basiese vaardighede om ‘n sterk fondament te le vir die ontwikkeling van konsepte in Wiskundige Geletterdheid, aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe help – veral Skakelflitse wat leerders verwys na die onderwerpe oor basiese vaardighede in Eenheid 1-16 van die Eerste Kwartaal, asook ‘n verskeidenheid voorbeelde met sterk visuele inslag wat Wiskundige Geletterdheid met alledaagse situasies verbind.
Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Leerdersboek Graad 10 Afrikaans
R313,00 Original price was: R313,00.R288,00Current price is: R288,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Karen Morrison, Karen Press
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9781107658646
Category: School education|Life Sciences CAPS|KABV Lewenswetenskappe
Tag: Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Leerdersboek Graad 10 Afrikaans
Brand: Cambridge University Press
Be the first to review “Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Leerdersboek Graad 10 Afrikaans” Cancel reply
Related products
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%


Reviews
There are no reviews yet.