Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 12 is deur ‘n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat ‘n naslaan-afdeling oor basiese vaardighede om konsepte in Wiskundige Geletterdheid te hersien, aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe help, ‘n verskeidenheid voorbeelde met sterk visuele inslag wat Wiskundige Geletterdheid met alledaagse situasies verbind, ‘n opsommende kontrolelys en hersieningsoefeninge aan die einde van elke onderwerp.
Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Leerdersboek Graad 12 Afrikaans
R516,00 Original price was: R516,00.R475,00Current price is: R475,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Karen Press, Karen Morrison
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
Be the first to review “Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Leerdersboek Graad 12 Afrikaans” Cancel reply
Related products
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%



Reviews
There are no reviews yet.