Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 10 is deur ‘n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak. Die Onderwysersgids bevat ‘n onderrigrooster vir elke kwartaal wat die onderwyser help met weeklikse beplanning, ekstra voorbeelde vir projekte waaruit onderwysers kan kies, en oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek.
Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Onderwysersgids Graad 10 Afrikaans
R575,00 Original price was: R575,00.R529,00Current price is: R529,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Karen Morrison, Karen Press
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
Be the first to review “Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Onderwysersgids Graad 10 Afrikaans” Cancel reply
Related products
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%



Reviews
There are no reviews yet.