Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 11 is deur ‘n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak. Die Onderwysersgids bevat ‘n onderrigrooster vir elke kwartaal wat die onderwyser help met weeklikse beplanning, voorbeeldvraestelle en hulle memorandums en oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek.
Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Onderwysersgids Graad 11
R523,00 Original price was: R523,00.R481,00Current price is: R481,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Karen Press, Karen Morrison
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9781107630413
Category: School education|Business and Economics|Accounting|KABV Rekeningkunde (Afrikaans)
Tag: Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Onderwysersgids Graad 11
Brand: Cambridge University Press
Be the first to review “Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Onderwysersgids Graad 11” Cancel reply
Related products
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%
-8%



Reviews
There are no reviews yet.