Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 12 is deur ‘n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak. Die Onderwysersgids bevat ‘n onderrigrooster vir elke kwartaal wat die onderwyser help met weeklikse beplanning, voorbeeldvraestelle en hulle memorandums, en oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek.
-11%
Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Onderwysersgids Graad 12 Afrikaans
Original price was: R571.R509Current price is: R509.
Estimated delivery dates: 18th April - 23rd April
Reviews
There are no reviews yet.